Jean Jordaan en Carien Nel bring vir jou die nuutse Flitse van die week, van vullis gooi en strooi, online verkoops tegniek, Justin Bieber 'torture' tegniek en baie groot spiere.
Die belangrikste vir laaste Das Kapital, Jean en Carien gee vir jou 'n rede om geld te skenk vir 'n goeie doel, vir The Kyle Brinkmann South African National Cleavage Day - Breast Cancer Survivor Project in samewerking met die Pink Drive. Raak betrokke sien die details hieronder:
http://www.givengain.com/cause/2871/projects/14649/#content
Die man met die awesome plan is Kyle Brinkmann aka Das Kapital - thumbs up! Volg hom hier:
http://www.twitter.com/iamDasKapital
Ons hoor graag van julle:
mkflits@gmail.com
@mktv_
#MKFlits

- Category
- Music
Comments