Wrestlerish se Nuwe Creche en Nuwe Album! #MKFlits

Your video will begin in 10
Skip ad (5)
directory, add your ads, ads

Thanks! Share it with your friends!

You disliked this video. Thanks for the feedback!

Added by admin
175 Views
Jean Jordaan het lekker geparty by Parklife in Johannesburg, hy chat met fans, groupies, Bye Beneco se nuutste fashion ontwerpe en het behoorlik opgevang met die 'leadsinger' van Wrestlerish Werner Olckers.

Hulle praat oor die nuutste album "Greater Goods and Lesser Evils", Candice, Battle Ground, Gareth Cliff en die komiese kant van die band.

Hulle nuutste album "Greater Goods and Lesser Evils" is tans uit, hou Wrestlerish se sosiale netwerk dop vir hulle album launch gigs en waar jy die album kan download of 'n fisiese copy kan koop:

Facebook: www.facebook.com/wrestlerish
Twitter: @wrestlerish
https://itunes.apple.com/za/album/greater-goods-lesser-evils/id7718150

Ons hoor graag van jou:

mkflits@gmail.com
@mktv_
#MKFlits
Category
Music

Post your comment

Comments

Be the first to comment